From Free State Linux Users Group
Die goed wat hy kan uitdink
Nou ja, Gerhard is 'n goeie vriend van my. Ek is nie iemand vir vele woorde nie, maar waar ek ontbreek vul hy aan. Sy kennis van geskiedenis is basies 'n fraksie meer as die van wikipedia!
En dan al die goed om te sê daarby maak dit soveel meer 'n goeie punt om dit alles op te teken in die geskiedenisboeke van die Internet, en juis hierdie blad gaan ek daaraan skenk!
M$ vs. Linux
- It is written:
- Linux was built by the people for the people.
- Windows was built by idiots for idiots.
- Unix: having the headache in mind.
- Linux: having comfort in mind.
- Windows: no slogan currently available due to system error 44309.
- Translation of error 44309: Microsoft reserves the naming rights to this error. People/persons or organizations that try to patch/fix previous error shall be prosecuted to the full extent of the law.